summaryrefslogtreecommitdiff
path: root/languages/messages/MessagesAf.php
blob: 80efa4b7c8469e0e366184625a84fa347c93ccdd (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
151
152
153
154
155
156
157
158
159
160
161
162
163
164
165
166
167
168
169
170
171
172
173
174
175
176
177
178
179
180
181
182
183
184
185
186
187
188
189
190
191
192
193
194
195
196
197
198
199
200
201
202
203
204
205
206
207
208
209
210
211
212
213
214
215
216
217
218
219
220
221
222
223
224
225
226
227
228
229
230
231
232
233
234
235
236
237
238
239
240
241
242
243
244
245
246
247
248
249
250
251
252
253
254
255
256
257
258
259
260
261
262
263
264
265
266
267
268
269
270
271
272
273
274
275
276
277
278
279
280
281
282
283
284
285
286
287
288
289
290
291
292
293
294
295
296
297
298
299
300
301
302
303
304
305
306
307
308
309
310
311
312
313
314
315
316
317
318
319
320
321
322
323
324
325
326
327
328
329
330
331
332
333
334
335
336
337
338
339
340
341
342
343
344
345
346
347
348
349
350
351
352
353
354
355
356
357
358
359
360
361
362
363
364
365
366
367
368
369
370
371
372
373
374
375
376
377
378
379
380
381
382
383
384
385
386
387
388
389
390
391
392
393
394
395
396
397
398
399
400
401
402
403
404
405
406
407
408
409
410
411
412
413
414
415
416
417
418
419
420
421
422
423
424
425
426
427
428
429
430
431
432
433
434
435
436
437
438
439
440
441
442
443
444
445
446
447
448
449
450
451
452
453
454
455
456
457
458
459
460
461
462
463
464
465
466
467
468
469
470
471
472
473
474
475
476
477
478
479
480
481
482
483
484
485
486
487
488
489
490
491
492
493
494
495
496
497
498
499
500
501
502
503
504
505
506
507
508
509
510
511
512
513
514
515
516
517
518
519
520
521
522
523
524
525
526
527
528
529
530
531
532
533
534
535
536
537
538
539
540
541
542
543
544
545
546
547
548
549
550
551
552
553
554
555
556
557
558
559
560
561
562
563
564
565
566
567
568
569
570
571
572
573
574
575
576
577
578
579
580
581
582
583
584
585
586
587
588
589
590
591
592
593
594
595
596
597
598
599
600
601
602
603
604
605
606
607
608
609
610
611
612
613
614
615
616
617
618
619
620
621
622
623
624
625
626
627
628
629
630
631
632
633
634
635
636
637
638
639
640
641
642
643
644
645
646
647
648
649
650
651
652
653
654
655
656
657
658
659
660
661
662
663
664
665
666
667
668
669
670
671
672
673
674
675
676
677
678
679
680
681
682
683
684
685
686
687
688
689
690
691
692
693
694
<?php 

$quickbarSettings = array(
	'Geen.', 'Links vas.', 'Regs vas.', 'Dryf links.'
);
	
$skinNames = array(
	'standard' => 'Standaard',
	'nostalgia' => 'Nostalgie',
	'cologneblue' => 'Keulen blou',
);

$namespaceNames = array(
	NS_MEDIA          => 'Media',
	NS_SPECIAL        => 'Spesiaal',
	NS_MAIN           => '',
	NS_TALK           => 'Bespreking',
	NS_USER           => 'Gebruiker',
	NS_USER_TALK      => 'Gebruikerbespreking',
	# NS_PROJECT set by $wgMetaNamespace,
	NS_PROJECT_TALK   => '$1bespreking',
	NS_IMAGE          => 'Beeld',
	NS_IMAGE_TALK     => 'Beeldbespreking',
	NS_MEDIAWIKI      => 'MediaWiki',
	NS_MEDIAWIKI_TALK => 'MediaWikibespreking',
	NS_TEMPLATE       => 'Sjabloon',
	NS_TEMPLATE_TALK  => 'Sjabloonbespreking',
	NS_HELP           => 'Hulp',
	NS_HELP_TALK      => 'Hulpbespreking',
	NS_CATEGORY       => 'Kategorie',
	NS_CATEGORY_TALK  => 'Kategoriebespreking'
);

# South Africa uses space for thousands and comma for decimal
# Reference: AWS Reël 7.4 p. 52, 2002 edition
# glibc is wrong in this respect in some versions
$separatorTransformTable = array( ',' => "\xc2\xa0", '.' => ',' );
$linkTrail = "/^([a-z]+)(.*)\$/sD";

$messages = array(
# User Toggles

"tog-underline" => "Onderstreep skakels.",
"tog-highlightbroken" => "Wys gebroke skakels <a href=\"\" class=\"new\">so</a> of so<a href=\"\" class=\"internal\">?</a>).",
"tog-justify"	=> "Justeer paragrawe.",
"tog-hideminor" => "Moenie klein wysigings in die nuwe wysigingslys wys nie.",
"tog-usenewrc" => "Verbeterde nuwe wysigingslys (vir moderne blaaiers).",
"tog-numberheadings" => "Automatiese nommer opskrifte.",
"tog-showtoolbar" => "Show edit toolbar",
"tog-rememberpassword" => "Onthou wagwoord oor sessies.",
"tog-editwidth" => "Wysigingsboks met volle wydte.",
"tog-editondblclick" => "Wysig blaaie met dubbelkliek (JavaScript).",
"tog-watchdefault" => "Lys nuwe en gewysigde bladsye.",
"tog-minordefault" => "Merk alle wysigings automaties as klein by verstek.",
"tog-previewontop" => "Wys voorskou bo wysigingsboks.",

# Dates
'sunday' => 'Sondag',
'monday' => 'Maandag',
'tuesday' => 'Dinsdag',
'wednesday' => 'Woensdag',
'thursday' => 'Donderdag',
'friday' => 'Vrydag',
'saturday' => 'Saterdag',
'january' => 'Januarie',
'february' => 'Februarie',
'march' => 'Maart',
'april' => 'April',
'may_long' => 'Mei',
'june' => 'Junie',
'july' => 'Julie',
'august' => 'Augustus',
'september' => 'September',
'october' => 'Oktober',
'november' => 'November',
'december' => 'Desember',
'jan' => '01',
'feb' => '02',
'mar' => '03',
'apr' => '04',
'may' => '05',
'jun' => '06',
'jul' => '07',
'aug' => '08',
'sep' => '09',
'oct' => '10',
'nov' => '11',
'dec' => '12',


# Bits of text used by many pages:
#
"mainpage"		=> "Tuisblad",
"about"			=> "Omtrent",
"aboutsite"      => "Inligting oor {{SITENAME}}",
"aboutpage"		=> "{{ns:4}}:Omtrent",
"help"			=> "Help",
"helppage"		=> "{{ns:4}}:Hulp",
"bugreports"	=> "Foutrapporte",
"bugreportspage" => "{{ns:4}}:FoutRapporte",
"faq"			=> "Gewilde vrae",
"faqpage"		=> "{{ns:4}}:GewildeVrae",
"edithelp"		=> "Wysighulp",
"edithelppage"	=> "{{ns:4}}:Hoe_word_'n_bladsy_gewysig",
"cancel"		=> "Kanselleer",
"qbfind"		=> "Vind",
"qbbrowse"		=> "Snuffel",
"qbedit"		=> "Wysig",
"qbpageoptions" => "Bladsy opsies",
"qbpageinfo"	=> "Bladsy inligting",
"qbmyoptions"	=> "My opsies",
"mypage"		=> "My bladsy",
"mytalk"		=> "My besprekings",
"currentevents" => "Huidige gebeure",
"errorpagetitle" => "Fout",
"returnto"		=> "Keer terug na $1.",
"whatlinkshere"	=> "Bladsye wat hierheen skakel",
"help"			=> "Hulp",
"search"		=> "Soek",
"searchbutton"		=> "Soek",
"go"		=> "Wys",
'searcharticle'		=> "Wys",
"history"		=> "Ouer weergawes",
"printableversion" => "Drukbare weergawe",
"editthispage"	=> "Wysig hierdie bladsy",
"deletethispage" => "Skrap bladsy",
"protectthispage" => "Beskerm hierdie bladsy",
"unprotectthispage" => "Laat toe dat bladsy gewysig word",
"newpage" => "Nuwe bladsy",
"talkpage"		=> "Bespreek hierdie bladsy",
"articlepage"	=> "Lees artikel",
"userpage" => "Lees gebruikersbladsy",
"projectpage" => "Lees metabladsy",
"imagepage" => 	"Lees bladsy oor prent",
"viewtalkpage" => "Lees bespreking",
"otherlanguages" => "Ander tale",
"redirectedfrom" => "(Van $1 aangestuur.)",
"lastmodifiedat"	=> "Laaste wysiging op $2, $1.",
"viewcount"		=> "Hierdie bladsy is al $1 keer aangevra.",
"protectedpage" => "Beskermde bladsy",

"nbytes"		=> "$1 grepe",
"ok"			=> "Aanvaar", #fixMe
"retrievedfrom" => "Ontsluit van \"$1\"",
"newmessageslink" => "nuwe boodskappe",

# Main script and global functions
#
"nosuchaction"	=> "Ongeldige aksie",
"nosuchactiontext" => "Onbekende aksie deur die adres gespesifeer",
"nosuchspecialpage" => "Ongeldige spesiale bladsy",
"nospecialpagetext" => "Ongeldige spesiale bladsy gespesifeer.",

# General errors
#
"error"			=> "Fout",
"databaseerror" => "Databasisfout",
"dberrortext"	=> "Sintaksisfout in databasisnavraag.
Die laaste navraag was:
<blockquote><tt>$1</tt></blockquote>
van funksie \"<tt>$2</tt>\".
MySQL foutboodskap \"<tt>$3: $4</tt>\".",
"noconnect"		=> "Kon nie met databasis op $1 konnekteer nie",
"nodb"			=> "Kon nie databasis $1 selekteer nie",
"readonly"		=> "Databasis gesluit",
"enterlockreason" => "Rede vir die sluiting,
en beraming van wanneer ontsluiting sal plaas vind",
"readonlytext"	=> "Die {{SITENAME}} databasis is tans gesluit vir nuwe
artikelwysigings, waarskynlik vir roetine databasisonderhoud,
waarna dit terug sal wees na normaal.
Die administreerder wat dit gesluit het se verduideliking:
<p>$1",
"missingarticle" => "Die databasis het nie die teks van die veronderstelde bladsy \"$1\" gekry nie.
Nie databasisfout nie, moontlik sagtewarefout.
Raporteer die adres asseblief aan enige administrateur.",
"internalerror" => "Interne fout",
"filecopyerror" => "Kon nie lêer van \"$1\" na \"$2\" kopieer nie.",
"filerenameerror" => "Kon nie lêernaam van \"$1\" na \"$2\" wysig nie.",
"filedeleteerror" => "Kon nie lêer \"$1\" skrap nie.",
"filenotfound"	=> "Kon nie lêer \"$1\" vind nie.",
"unexpected"	=> "Onverwagte waarde: \"$1\"=\"$2\".",
"formerror"		=> "Fout: kon vorm nie stuur nie",
"badarticleerror" => "Die aksie kon nie op hierdie bladsy uitgevoer word nie.",
"cannotdelete"	=> "Kon nie die bladsy of prent skrap nie, iemand anders het dit miskien reeds geskrap.",
"badtitle"		=> "Ongeldige titel",
"badtitletext"	=> "Die bladsytitel waarvoor gevra is, is ongeldig, leeg, of
'n verkeerd geskakelde tussen-taal of tussen-wiki titel.",
"perfdisabled" => "Hierdie funksie is afgeskakel tydens spitstoegangsure vir verrigtingsredes, probeer weer tussen 02:00z en 14:00z (Universeel Gekoördineerde Tyd - UGT).",

# Login and logout pages
#
"logouttitle"	=> "Teken uit",
"logouttext"	=> "Jy is nou uitgeteken, en kan aanhou om
{{SITENAME}} anoniem te gebruik; of jy kan inteken as dieselfde of 'n ander gebruiker.",

"welcomecreation" => "<h2>Welkom, $1.</h2><p>Jou rekening is geskep;
moenie vergeet om jou persoonlike voorkeure te stel nie.",

"loginpagetitle" => "Teken in",
"yourname"		=> "Jou gebruikersnaam",
"yourpassword"	=> "Jou wagwoord",
"yourpasswordagain" => "Tik weer jou wagwoord in",
"remembermypassword" => "Onthou my wagwoord oor sessies.",
"loginproblem"	=> "<b>Daar was probleme met jou intekening.</b><br />Probeer weer.",
"alreadyloggedin" => "<strong>Gebruiker $1, jy is reeds ingeteken.</strong><br />",

"login"			=> "Teken in",
"userlogin"		=> "Teken in",
"logout"		=> "Teken uit",
"userlogout"	=> "Teken uit",
"createaccount"	=> "Kies nuwe wagwoord",
"badretype"		=> "Die wagwoorde wat jy ingetik het, is nie dieselfde nie.",
"userexists"	=> "Die gebruikersnaam wat jy gebruik het, is alreeds gebruik. Kies asseblief 'n ander gebruikersnaam.",
"youremail"		=> "Jou e-pos",
"yournick"		=> "Jou bynaam (vir stempel)",
"loginerror"	=> "Intekenfout",
"noname"		=> "Ongeldige gebruikersnaam.",
"loginsuccesstitle" => "Suksesvolle intekening",
"loginsuccess"	=> "Jy is ingeteken by {{SITENAME}} as \"$1\".",
"nosuchuser"	=> "Daar is geen \"$1\" gebruikersnaam nie.
Maak seker dit is reg gespel, of gebruik die vorm hier onder om 'n nuwe rekening te skep.",
"wrongpassword"	=> "Ongeldige wagwoord, probeer weer.",
"mailmypassword" => "Stuur my wagwword na my e-pos adres.",
"passwordremindertitle" => "Wagwoordwenk van {{SITENAME}}",
"passwordremindertext" => "Iemand (waarskynlik jy, van IP-adres $1)
het gevra dat ons vir jou 'n nuwe {{SITENAME}} wagwoord stuur.
Die wagwoord vir gebruiker \"$2\" is nou \"$3\".
Teken asseblief in en verander jou wagwoord.",
"noemail"		=> "Daar is geen e-pos adres vir gebruiker \"$1\" nie.",
"passwordsent"	=> "Nuwe wagwoord gestuur na e-posadres vir \"$1\".
Teken asseblief in na jy dit ontvang het.",

# Edit pages
#
"summary"		=> "Opsomming",
"minoredit"		=> "Klein wysiging",
"watchthis"		=> "Hou bladsy dop",
"savearticle"	=> "Stoor bladsy",
"preview"		=> "Voorskou",
"showpreview"	=> "Wys voorskou",
"blockedtitle"	=> "Gebruiker is geblokkeer",
"blockedtext"	=> "Jou gebruikersnaam of IP-adres is deur $1 geblokkeer:
<br />''$2''<p>Jy mag $1 of een van die ander [[{{ns:4}}:administreerders|administreerders]] kontak
om dit te bespreek.",
"newarticle"	=> "(Nuut)",
"newarticletext" =>
"Die bladsy waarna geskakel is, bestaan nie.
Om 'n nuwe bladsy te skep, tik in die invoerboks hier onder. Lees die [[{{ns:4}}:Help|hulp bladsy]]
vir meer inligting.
Indien jy per ongeluk hier is, gebruik jou blaaier se '''terug''' knop.",
"anontalkpagetext" => "---- ''Dit is die besprekingsbladsy vir 'n anonieme gebruiker wat nie 'n rekening geskep het nie. Ons moet dus hul [[IP-adres]] gebruik om hulle te identifiseer. So 'n IP-adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat oneerbiedige komentaar aan jou gerig is, [[Special:Userlogin|skep 'n rekening of teken in]] om verwarring te voorkom met ander anonieme gebruikers.''",
"noarticletext" => "(Daar is tans geen inligting vir hierdie artikel nie.)",
"updated"		=> "(Gewysig)",
"note"			=> "<strong>Nota:</strong>",
"previewnote"	=> "Onthou dat dit slegs 'n voorskou is en nog nie gestoor is nie!",
"previewconflict" => "Hierdie voorskou reflekteer die teks in die boonste invoerboks soos dit sal lyk as jy dit stoor.",
"editing"		=> "Besig om $1 te wysig",
'editinguser'		=> "Besig om $1 te wysig",
"editconflict"	=> "Wysigingskonflik: $1",
"explainconflict" => "Iemand anders het hierdie bladsy gewysig sedert jy dit begin verander het.
Die boonste invoerboks het die teks wat tans bestaan.
Jou wysigings word in die onderste invoerboks gewys.
Jy sal jou wysigings moet saamsmelt met die huidige teks.
<strong>Slegs</strong> die teks in die boonste invoerboks sal gestoor word wanneer jy \"Stoor bladsy\" druk.<br />",
"yourtext"		=> "Jou teks",
"storedversion" => "Gestoorde weergawe",
"editingold"	=> "<strong>Waarskuwing: jy is besig om 'n ou weergawe van hierdie bladsy te wysig.
As jy dit stoor, sal enige wysigings sedert hierdie wysiging verloor word.</strong>",
"yourdiff"		=> "Wysigings",
/*"copyrightwarning" => "Alle bydraes aan {{SITENAME}} word beskou as beskikbaar gestel onder
die ''GNU Free Documentation License'' (lees $1 vir meer inligting).
As jy nie wil hê dat jou werk ongemagtig gewysig of versprei mag word nie, moet jy dit nie hier indien nie.<br />
Jy belowe ons ook dat jy dit self geskryf het, of verkry het van 'n bron wat toelaat dat dit hier mag wees.<br />
<strong>Moenie werk beskerm deur kopiereg sonder toestemming indien nie!</strong>",*/
"longpagewarning" => "Waarskuwing: hierdie bladsy is $1 kilogrepe lank; sekere blaaiers
kan probleme hê met die wysiging va blaaie langer as 32 kilogrepe. Breek asseblief die bladsy op in kleiner dele.",

# History pages
#
"revhistory"	=> "Wysigingsgeskiedenis",
"nohistory"		=> "Daar is geen wysigingsgeskiedenis vir hierdie bladsy nie.",
"revnotfound"	=> "Wysiging nie gevind nie.",
"revnotfoundtext" => "Die ou wysiging waarvoor jy gevra het, kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die adres wat jy gebruik
het om toegang te kry tot hierdie bladsy, reg is.",
"loadhist"		=> "Besig om bladsy wysigingsgeskiedenis te laai.",
"currentrev"	=> "Huidige wysiging",
"revisionasof"	=> "Wysiging soos op $1",
"cur"			=> "huidige",
"next"			=> "volgende",
"last"			=> "vorige",
"orig"			=> "oorspronklike",
"histlegend"	=> "Byskrif: (huidige) = verskil van huidige weergawe,
(vorige) = verskil van vorige weergawe, M = klein wysiging",

# Diffs
#
"difference"	=> "(Verksil tussen weergawes)",
"loadingrev"	=> "Besig om weergawe van verskil te laai.",
"lineno"		=> "Lyn $1:",
"editcurrent"	=> "Wysig die huidige weergawe van hierdie bladsy.",

# Search results
#
"searchresults" => "soekresultate",
"searchresulttext" => "Vir meer inligting oor {{SITENAME}} soekresultate, lees [[Project:Soek|Soek in {{SITENAME}}]].",
"searchsubtitle"	=> "Vir navraag \"[[:$1]]\"",
"searchsubtitleinvalid"	=> "Vir navraag \"$1\"",
"badquery"		=> "Verkeerd gestelde navraag",
"badquerytext"	=> "Ons kon nie jou naavraag prosesseer nie.
Dit is miskien omdat jy gesoek het vir iets wat minder as drie letters bevat. Jy het miskien die navraag verkeerd ingetik.",
"matchtotals"	=> "Die navraag \"$1\" pas $2 artikeltitels
en teks in $3 artikels.",
"noexactmatch" => "Geen bladsy met hierdie presiese titel bestaan nie, probeer 'n volteksnavraag.",
"titlematches"	=> "Artikeltitel resultate",
"notitlematches" => "Geen artikeltitel resultate nie",
"textmatches"	=> "Artikelteks resultate",
"notextmatches"	=> "Geen artikelteks resultate nie",
"prevn"			=> "vorige $1",
"nextn"			=> "volgende $1",
"viewprevnext"	=> "Kyk na ($1) ($2) ($3).",
"showingresults" => "Onder <b>$1</b> resultate, beginende met #<b>$2</b>.",
"nonefound"		=> "<strong>Nota</strong>: onsuksesvolle navrae word gewoonlik veroorsaak deur 'n soektog met algemene
woorde wat nie geindekseer word nie, of spesifisering van meer as een woord (slegs blaaie wat alle navraagwoorde
bevat, word gewys).",
"powersearch" => "Soek",
"powersearchtext" => "
Search in namespaces :<br />
$1<br />
$2 List redirects   Search for $3 $9", #fixMe


# Preferences page
#
"preferences"	=> "Voorkeure",
"prefsnologin" => "Nie ingeteken nie",
"prefsnologintext"	=> "Jy moet [[Special:Userlogin|ingeteken wees]]
om voorkeure te spesifiseer.",
"prefsreset"	=> "Voorkeure is herstel.",
"qbsettings"	=> "Snelbalkvoorkeure", #fixMe Quickbar settings
"changepassword" => "Verander wagwoord",
"skin"			=> "Omslag",
"math"			=> "Verbeeld wiskunde",
"math_failure"		=> "Kon nie verbeeld nie",
"math_unknown_error"	=> "onbekende fout",
"math_unknown_function"	=> "onbekende funksie",
"math_lexing_error"	=> "leksikale fout",
"math_syntax_error"	=> "sintaksfout",
"saveprefs"		=> "Stoor voorkeure",
"resetprefs"	=> "Herstel voorkeure",
"oldpassword"	=> "Ou wagwoord",
"newpassword"	=> "Nuwe wagwoord",
"retypenew"		=> "Tik nuwe wagwoord weer in",
"textboxsize"	=> "Grootte van invoerboks",
"rows"			=> "Rye",
"columns"		=> "Kolomme",
"searchresultshead" => "Soekresultaat voorkeure",
"resultsperpage" => "Aantal resultate om te wys",
"contextlines"	=> "Aantal lyne per resultaat",
"contextchars"	=> "Karakters konteks per lyn",
"stubthreshold" => "Drempel vir verkorte artikels",
"recentchangescount" => "Aantal titels in onlangse wysigings",
"savedprefs"	=> "Jou voorkeure is gestoor.",
"timezonetext"	=> "Aantal ure wat plaaslike tyd verskil van UGT.",
"localtime"	=> "Plaaslike tyd",
"timezoneoffset" => "Teenrekening",

# Recent changes
#
"changes" => "wysigings",
"recentchanges" => "Onlangse wysigings",
"rcnote"		=> "Hier onder is die laaste <strong>$1</strong> wysigings gedurende die laaste <strong>$2</strong> dae.",
"rcnotefrom"	=> "Hier onder is die wysigings sedert <b>$2</b> (tot by <b>$1</b> word gewys).",
"rclistfrom"	=> "Wys nuwe wysigings en begin by $1",
"rclinks"		=> "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 dae.",
"diff"			=> "verskil",
"hist"			=> "geskiedenis",
"hide"			=> "vat weg",
"show"			=> "wys",
"minoreditletter" => "K",
"newpageletter" => "N",

# Upload
#
"upload"		=> "Laai lêer",
"uploadbtn"		=> "Laai lêer",
"reupload"		=> "Herlaai",
"reuploaddesc"	=> "Keer terug na die laaivorm.",
"uploadnologin" => "Nie ingeteken nie",
"uploadnologintext"	=> "Teken eers in [[Special:Userlogin|logged in]]
om lêers te laai.",
"uploaderror"	=> "Laaifout",
"uploadtext"	=> "'''STOP!''' Voor jy hier laai, lees en volg {{SITENAME}} se
[[Project:Image_use_policy|beleid oor prentgebruik]].

Om prente wat voorheen gelaai is te sien of te soek, gaan na die
[[Special:Imagelist|lys van gelaaide prente]].
Laai van lêers en skrappings word aangeteken in die
[[Project:Upload_log|laailog]].

Gebruik die vorm hier onder om nuwe prente te laai wat jy ter illustrasie in jou artikels wil gebruik.
In die meeste webblaaiers sal jy 'n \"Browse...\" knop sien, wat jou bedryfstelsel se standaard lêeroopmaak dialoogblokkie sal oopmaak.
Deur 'n lêer in hierdie dialoogkassie te kies, vul jy die teksboks naas die knop met die naam van die lêer.
Jy moet ook die blokkie merk om te bevestig dat jy geen kopieregte skend deur die lêer op te laai nie.
Kliek die \"Laai\" knop om die laai af te handel.
Dit mag dalk 'n rukkie neem as jy 'n stadige internetverbinding het.

Die voorkeurformate is JPEG vir fotografiese prente, PNG vir tekeninge en ander ikoniese prente, en OGG vir klanklêers.
Gebruik asseblief beskrywende lêername om verwarring te voorkom.
Om die prent in 'n artikel te gebruik, gebruik 'n skakel met die formaat '''<nowiki>[[image:file.jpg]]</nowiki>''' of
'''<nowiki>[[image:file.png|alt text]]</nowiki>''' of
'''<nowiki>[[media:file.ogg]]</nowiki>''' vir klanklêers.

Let asseblief op dat, soos met {{SITENAME}} bladsye, mag ander jou gelaaide lêers redigeer as hulle dink dit dien die ensiklopedie, en jy kan verhoed word om lêers te laai as jy die stelsel misbruik.",
"uploadlog"		=> "laailog",
"uploadlogpage" => "laai_log",
"uploadlogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse lêers wat gelaai is.
Alle tye is bedienertyd (UGT).
<ul>
</ul>",
"filename"		=> "Lêernaam",
"filedesc"		=> "Opsomming",
"copyrightpage" => "{{ns:4}}:kopiereg",
"copyrightpagename" => "{{SITENAME}} kopiereg",
"uploadedfiles"	=> "Gelaaide lêers",
"minlength"		=> "Prentname moet ten minste drie letters lank wees.",
"badfilename"	=> "Prentnaam is verander na \"$1\".",
"badfiletype"	=> "\".$1\" is nie 'n aanbevole lêerformaat vir prente nie.",
"successfulupload" => "Laai suksesvol",
"fileuploaded"	=> "Lêer \"$1\" suksesvol gelaai.
Volg asseblief hierdie skakel: ($2) na die beskrywingsbladsy en vul inligting in oor die die lêer, soos waar dit vandaan kom, wie het dit geskep en wanneer, en enige iets anders wat jy daarvan af weet.",
"uploadwarning" => "Laaiwaarskuwing",
"savefile"		=> "Stoor lêer",
"uploadedimage" => "Het \"[[$1]]\" gelaai",

# Image list
#
"imagelist"		=> "Prentelys",
"imagelisttext"	=> "Hier onder is a lys van $1 prente gesorteer $2.",
"getimagelist"	=> "Besig om prentelys te haal",
"ilsubmit"		=> "Soek",
"showlast"		=> "Wys laaste $1 prente gesorteer $2.",
"byname"		=> "volgens naam",
"bydate"		=> "volgens datum",
"bysize"		=> "volgens grootte",
"imgdelete"		=> "skrap",
"imgdesc"		=> "beskrywing",
"imglegend"		=> "Legende: (beskrywing) = wys/verander prent se beskrywing.",
"imghistory"	=> "Prentgeskiedenis",
"revertimg"		=> "gaan terug",
"deleteimg"		=> "skrap",
"deleteimgcompletely"		=> "skrap",
"imghistlegend" => "Legende: (huidig) = dit is die huidige prent, (skrap) = skrap hierdie ou weergawe, (gaan terug) = gaan terug na hierdie ou weergawe.
<br /><i>Kliek die datum om die prent te sien wat op daardie datum gelaai is</i>.",
"imagelinks"	=> "Prentskakels",
"linkstoimage"	=> "Die volgende bladsye gebruik hierdie prent:",
"nolinkstoimage" => "Daar is geen bladsye wat hierdie prent gebruik nie.",

# Statistics
#
"statistics"	=> "Statistiek",
"sitestats"		=> "Werfstatistiek",
"userstats"		=> "Gebruikerstatistiek",
"sitestatstext" => "Daar is 'n totaal van <b>$1</b> bladsye in die databasis.
Dit sluit \"bespreek\" bladsye in, bladsye oor {{SITENAME}}, minimale \"verkorte\"
bladsye, wegwysbladsye, en ander wat waarskynlik nie as artikels kwalifiseer nie.
Uitsluitend bogenoemde, is daar <b>$2</b> bladsye wat waarskynlik ware artikels is.<p>
Bladsye is al <b>$3</b> kere aangevra, en <b>$4</b> keer verander sedert die sagteware opgegradeer is (July 20, 2002).
Dit werk uit op gemiddeld <b>$5</b> veranderings per bladsy, en bladsye word <b>$6</b> keer per verandering aangevra.",
"userstatstext" => "Daar is <b>$1</b> geregistreerde gebruikers.
<b>$2</b> van hulle is administrateurs (sien $3).",

# Maintenance Page
#
"disambiguations"	=> "Bladsye wat onduidelikhede opklaar",
"disambiguationspage"	=> "{{ns:4}}:Links_to_disambiguating_pages",
"disambiguationstext"	=> "Die volgende artikels skakel na 'n <i>bladsy wat onduidelikhede opklaar</i>. Hulle behoort eerder na die relevante onderwerp te skakel.<br />'n Bladsy word gesien as een wat onduidelikhede opklaar as $1 daarna toe skakel.<br />Skakels van ander naamkontekste is <i>nie</i> hier gelys nie.",
"doubleredirects"	=> "Dubbele aansture",
"doubleredirectstext"	=> "<b>Let op:</b> Hierdie lys bevat moontlik false positiewe. Dit beteken gewoonlik dat daar nog teks met skakels onder die eerste #REDIRECT is.<br />\nElke ry bevat skakels na die eerste en die tweede aanstuur, asook die eerste reël van van die tweede aanstuurteks, wat gewoonlik die \"regte\" teikenbladsy gee waarna die eerste aanstuur behoort te wys.",
"brokenredirects"	=> "Stukkende aansture",
"brokenredirectstext"	=> "Die volgende aansture skakel na 'n bladsy wat nie bestaan nie.",


# Miscellaneous special pages
#
"lonelypages"	=> "Weesbladsye",
"unusedimages"	=> "Ongebruikte prente",
"popularpages"	=> "Populêre bladsye",
"nviews"		=> "$1 keer aangevra",
"wantedpages"	=> "Gesogte bladsye",
"nlinks"		=> "$1 skakels",
"allpages"		=> "Alle bladsye",
"randompage"	=> "Lukrake bladsy",
"shortpages"	=> "Kort bladsye",
"longpages"		=> "Lang bladsye",
"listusers"		=> "Gebruikerslys",
"specialpages"	=> "Spesiale bladsye",
"spheading"		=> "Spesiale bladsye",
"recentchangeslinked" => "Verwante veranderings",
"rclsub"		=> "(na bladsye waarna \"$1\" skakel)",
"newpages"		=> "Nuwe bladsye",
"movethispage"	=> "Skuif hierdie bladsy",
"unusedimagestext" => "<p>Let asseblief op dat ander webwerwe, soos die internasionale {{SITENAME}}s, dalk met 'n direkte URL na 'n prent skakel, so die prent sal dus hier verskyn al word dit aktief gebruik.", // TODO: grammar
"booksources"	=> "Boekbronne",
"booksourcetext" => "Hier onder is 'n lys van skakels na ander werwe wat nuwe en tweede handse boeke verkoop, en wat dalk ook verdere inligting het oor boeke waarna jy soek.
{{SITENAME}} is nie geaffilieer aan enige van hierdie besighede nie en die lys moet nie as 'n aanbeveling gesien word nie.",

# Email this user
#
"mailnologin"	=> "Geen verstuuradres",
"mailnologintext" => "Jy moet [[Special:Userlogin|ingeteken]]
wees en 'n geldige e-posadres in jou [[Special:Preferences|voorkeure]]
hê om e-pos aan ander gebruikers te stuur.",
"emailuser"		=> "Stuur e-pos na hierdie gebruiker",
"emailpage"		=> "Stuur e-pos na gebruiker",
"emailpagetext"	=> "As die gerbuiker 'n geldoge e-posadres in haar of sy gebruikersvoorkeure het, sal die vorm hier onder 'n enkele boodskap stuur.
Die e-posadres wat jy in jou gebruikersvoorkeure het sal verkyn as die \"Van\" adres van die pos, so die ontvanger sal kan terug antwoord.",
"noemailtitle"	=> "Geen e-posadres",
"noemailtext"	=> "Hierdie gebruiker het nie 'n geldige e-posadres gespesifiseer nie of het gekies om nie e-pos van ander gebruikers te ontvang nie.",
"emailfrom"		=> "Van",
"emailto"		=> "Aan",
"emailsubject"	=> "Onderwerp",
"emailmessage"	=> "Boodskap",
"emailsend"		=> "Stuur",
"emailsent"		=> "E-pos gestuur",
"emailsenttext" => "Jou e-pos is gestuur.",

# Watchlist
#
"watchlist"		=> "My dophoulys",
"nowatchlist"	=> "Jy het geen items in jou dophoulys nie.",
"watchnologin"	=> "Nie ingeteken nie",
"watchnologintext"	=> "Jy moet [[Special:Userlogin|ingeteken]]
wees om jou dophoulys te verander.",
"addedwatch"	=> "Bygevoeg tot dophoulys",
"addedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is by jou <a href=\"" .
  "{{localurle:Special:Watchlist}}\">dophoulys</a> gevoeg.
Toekomstige veranderinge aan hierdie bladsye en sy geassosieerde Bespreekbladsy sal hier verskyn en die bladsy sal in <b>vetdruk</b> verskyn in die <a href=\"" .
  "{{localurle:Special:Recentchanges}}\">lys van onlangse wysigings</a> om dit makliker te maak om dit raak te sien.</p>

<p>As jy die bladsy later van jou dophoulys wil verwyder, kliek \"Moenie meer dophou\" in die kantbalk.",
"removedwatch"	=> "Afgehaal van dophoulys",
"removedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is van jou dophoulys afgehaal.",
"watchthispage"	=> "Hou hierdie bladsy dop",
"unwatchthispage" => "Moenie meer dophou",
"notanarticle"	=> "Nie 'n artikel",

# Delete/protect/revert
#
"deletepage"	=> "Skrap bladsy",
"confirm"		=> "Bevestig",
"confirmdelete" => "Bevestig skrapping",
"deletesub"		=> "(Besig om \"$1\" te skrap)",
"confirmdeletetext" => "Jy staan op die punt om 'n bladsy of prent asook al hulle geskiedenis uit die databasis te skrap.
Bevestig asseblief dat jy dit wil doen, dat jy die gevolge verstaan en dat jy dit doen in ooreenstemming met die [[{{ns:4}}:Policy]].",
"actioncomplete" => "Aksie uitgevoer",
"deletedtext"	=> "\"$1\" is geskrap.
Kyk na $2 vir 'n rekord van onlangse skrappings.",
"deletedarticle" => "\"$1\" geskrap",
"dellogpage"	=> "Skrap_log",
"dellogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse skrappings. Alle tye is bedienertyd (UGT).
<ul>
</ul>",
"deletionlog"	=> "skrappingslog",
"reverted"		=> "Het terug gegaan na vroeëre weergawe",
"deletecomment"	=> "Rede vir skrapping",
"imagereverted" => "Terugkeer na vorige weergawe was suksesvol.",
"rollback"		=> "Rol veranderinge terug",
"rollbacklink"	=> "Rol terug",
"cantrollback"	=> "Kan nie na verandering terug keer nie; die laaste bydraer is die enigste outer van hierdie bladsy.",
"revertpage"	=> "Het teruggegaan na laaste verandering wat $1 gemaak het",

# Undelete
"undelete" => "Herstel geskrapte bladsy",
"undeletepage" => "Bekyk en herstel geskrapte bladsye",
"undeletepagetext" => "Die volgende bladsye is geskrap, maar hulle is nog in die argief en kan herstel word. Die argief kan periodiek skoongemaak word.",
"undeletearticle" => "Herstel geskrapte bladsy",
"undeleterevisions" => "$1 weergawes in argief",
"undeletehistory" => "As jy die bladsy herstel, sal alle weergawes herstel word.
As 'n nuwe bladsy met dieselfde naam sedert die skrapping geskep is, sal die herstelde weergawes in die nuwe bladsy se voorgeskiedenis verskyn en die huidige weergawe van die lewendige bladsy sal nie outomaties vervang word nie.",
"undeleterevision" => "Geskrape weergawes vanaf $1",
"undeletebtn" => "Herstel!",
"undeletedarticle" => "het \"$1\" herstel",

# Contributions
#
"contributions"	=> "Gebruikersbydraes",
"mycontris" => "My bydraes",
"contribsub"	=> "Vir $1",

"nocontribs"	=> "Geen veranderinge wat by hierdie kriteria pas, is gevind nie.",
"ucnote"		=> "Hier onder is die gebruiker se laaste <b>$1</b> veranderings in die laaste <b>$2</b> dae.",
"uclinks"		=> "Bekyk die laaste $1 veranderings; bekyk die laaste $2 dae.",
"uctop"		=> " (boontoe)" ,

# What links here
#
"whatlinkshere"	=> "Wat skakel hierheen",
"notargettitle" => "Geen teiken",
"notargettext"	=> "Jy het nie 'n teikenbladsy of gebruiker waarmee hierdie funksie moet werk, gespesifiseer nie.",
"linklistsub"	=> "(Lys van skakels)",
"linkshere"		=> "Die volgende bladsye skakel hierheen:",
"nolinkshere"	=> "Geen bladsye skakel hierheen nie.",
"isredirect"	=> "Stuur bladsy aan",

# Block/unblock IP
#
"blockip"		=> "Blok IP-adres",
"blockiptext"	=> "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang van 'n sekere IP-adres te blok.
Dit moet net gedoen word om vandalisme te voorkom en in ooreenstemming met [[{{ns:4}}:Policy|{{SITENAME}} policy]].
Vul 'n spesifieke rede hier onder in (haal byvoorbeeld spesifieke bladsye wat gevandaliseer is, aan).",
"ipaddress"		=> "IP-Adres",
"ipbreason"		=> "Rede",
"ipbsubmit"		=> "Blok hierdie adres",
"badipaddress"	=> "Die IP-adres is nie in die regte formaat nie.",
"blockipsuccesssub" => "Blokkering het geslaag",
"blockipsuccesstext" => "Die IP-adres \"$1\" is geblok.
<br />Kyk na [[Special:Ipblocklist|IP block list]] vir 'n oorsig van blokkerings.",
"unblockip"		=> "Maak IP-adres oop",
"unblockiptext"	=> "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang te herstel vir 'n voorheen geblokkeerde IP-adres.",
"ipusubmit"		=> "Maak hierdie adres oop",
"ipblocklist"	=> "Lys van geblokkeerde IP-adresse",
'blocklistline'	=> '$1, $2 het $3 geblok ($4)',
"blocklink"		=> "blok",
"unblocklink"	=> "maak oop",
"contribslink"	=> "bydraes",

# Developer tools
#
"lockdb"		=> "Sluit databasis",
"unlockdb"		=> "Ontsluit databasis",
"lockdbtext"	=> "As jy die databasis sluit, kan geen gebruiker meer bladsye redigeer nie, voorkeure verander nie, dophoulyste verander nie, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg nie.
Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen en dat jy die databasis sal ontsluit sodra jy jou instandhouding afgehandel het.",
"unlockdbtext"	=> "As jy die databasis ontsluit, kan gebruikers weer bladsye redigeer, voorkeure verander, dophoulyste verander, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg.
Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen.",
"lockconfirm"	=> "Ja, ek wil regtig die databasis sluit.",
"unlockconfirm"	=> "Ja, ek wil regtig die databasis ontsluit.",
"lockbtn"		=> "Sluit die databasis",
"unlockbtn"		=> "Ontsluit die databasis",
"locknoconfirm" => "Jy het nie die bevestigblokkie gemerk nie.",
"lockdbsuccesssub" => "Databasissluit het geslaag",
"unlockdbsuccesssub" => "Databasisslot is verwyder",
"lockdbsuccesstext" => "Die {{SITENAME}} databasis is gesluit.
<br />Onthou om dit te ontsluit wanneer jou onderhoud afgehandel is.",
"unlockdbsuccesstext" => "Die {{SITENAME}} databasis is ontsluit.",

# Move page
#
"movepage"		=> "Skuif bladsy",
"movepagetext"	=> "Met die vorm hier onder kan jy 'n bladsy hernoem en so al sy geskiedenis na die nuwe naam skuif.
Die ou titel sal 'n aanstuurbladsy na die nuwe titel word.
Skakels na die ou bladsytitel sal nie verander nie; maak seker dat jy
check vir dubbele of gebrekte aansture.
Dis jou verantwoordelikheid om seker te maak dat skakels steeds wys waarheen hulle moet.

Let op dat 'n bladsy '''nie''' geskuif sal word as daar reeds 'n bladsy met so 'n titel bestaan nie, tensy dit leeg is off 'n aanstuurbladsy is, en dit het geen veranderingsgeskiedenis nie. Dit beteken dat jy 'n bladsy kan hernoem na sy ou titel as jy 'n fout gemaak het, en jy kan nie oor 'n bestaande bladsy skryf nie.

<b>WAARSKUWING!</b>
Hierdie kan 'n drasitiese en onverwagte verandering vir 'n populêre bladsy wees;
maak asseblief seker dat jy die gevolge verstaan voordat jy voortgaan.",
"movepagetalktext" => "Die geassosieerde praatbladsy, indien enige, sal outomaties saam met dit geskuif word, '''behalwe as:'''
*Jy die bladsy oor naamkontekste heen skuif,
*'n Bespreekbladsy wat nie leeg is nie reeds onder die nuwe naam bestaan, of
*Jy die merk uit blokkie hier onder wegneem.

In hierdie gevalle, sal jy die bladsy met die hand moet skuif of saamsmelt as jy wil.",
"movearticle"	=> "Skuif bladsy",
"movenologin"	=> "Nie ingeteken nie",
"movenologintext" => "Jy moet 'n geregistreerde gebruiker wees en [[Special:Userlogin|ingeteken]]
wees om 'n bladsy te skuif.",
"newtitle"		=> "Na nuwe titel",
"movepagebtn"	=> "Skuif bladsy",
"pagemovedsub"	=> "Verskuiwing het geslaag",
"pagemovedtext" => "Bladsy \"[[$1]]\" geskuif na \"[[$2]]\".",
"articleexists" => "'n Bladsy met daardie naam bestaan reeds, of die naam wat jy gekies het, is nie geldig nie.
Kies asseblief 'n ander naam.",
"talkexists"	=> "Die bladsy self is suksesvol verskuif, maar die bespreekbladsy kon nie geskuif word nie omdat een reeds bestaan met die nuwe titel. Smelt hulle asseblief met die hand saam.",
"movedto"		=> "geskuif na",
"movetalk"		=> "Skuif \"bespreek\"bladsy ook, indien van toepassing.",
"talkpagemoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is ook geskuif.",
"talkpagenotmoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is <strong>nie</strong> geskuif nie.",

#Math
'mw_math_png' => "Gebruik altyd PNG.",
'mw_math_simple' => "Gebruik HTML indien dit eenvoudig is, andersins PNG.",
'mw_math_html' => "Gebruik HTML wanneer moontlik, andersins PNG.",
'mw_math_source' => "Los as TeX (vir teks blaaiers).",
'mw_math_modern' => "Moderne blaaiers.",
'mw_math_mathml' => 'MathML',

);



?>